10 warm slaaie vir die koeler dae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Warm slaaie
Warm slaaie
Dis lank nie meer net vir somersdae bedoel nie. Oondbraai uie, beet, spek of botterskorsie en proe net hoe heerlik smaak dit in die koue.


FOTO Donna Lewis
Spruitkool-spek-en-bosbessie-slaai FOTO Donna Lewis

Spruitkool-spek-en-bosbessieslaai

Baie mense is bang vir spruitkool, maar maak jy dit reg gaar, het jy ’n heerlike warm slaai. KLIK HIER VIR RESEP

Steak-en-parmesaankaas-slaai
Steak-en-parmesaankaas-slaai

Steak-en-parmesaankaas-slaai

’n Lekker ligte middagete. KLIK HIER VIR RESEP

FOTO Donna Lewis
Geroosterde brocolli met amandels en hoemoes FOTO Donna Lewis

Geroosterde broccoli met amandels en hoemoes

Ek maak gereeld slaaisous van gekoopte hoemoes. Dis romerig en vol geur. KLIK HIER VIR RESEP

Warm caprese-slaai op bruschetta
Warm caprese-slaai op bruschetta

Warm caprese-slaai op bruschetta

Caprese-slaai is ’n bekende Italiaanse gereg wat altyd koud voorgesit word. Rooster ’n slag die tamaties en pak alles op ’n bruschetta, ’n maal op sy eie. KLIK HIER VIR RESEP

Geroosterde botterskorsie-en-fetakaas
Geroosterde botterskorsie-en-fetakaas

Geroosterde botterskorsie-en-fetakaas-slaai

Die botterskorsie en feta is klaar heerlik saam, maar met die beet by kry dit eerste prys. KLIK HIER VIR RESEP

FOTO Donna Lewis
Koring-en-forelslaai FOTO Donna Lewis

Koring-en-forelslaai

Dis Herman Lensing se gunsteling! KLIK HIER VIR RESEP

Spek-en-avokado-slaai
Spek-en-avokado-slaai

Spek-en-avokado-slaai

Die kombinasie van warm spek en koue avokado is ’n wenner. KLIK HIER VIR RESEP

FOTO Donna Lewis
Murgpampoentjie-en-chorizo-slaai FOTO Donna Lewis

Murgpampoentjie-en-chorizo-slaai

Eet dit met goeie brood. KLIK HIER VIR RESEP

Aartappel-en-sampioen-slaai
Aartappel-en-sampioen-slaai

Aartappel-en-sampioen-slaai

Warm aartappel-slaai is net so lekker soos die koue weergawe waarvan ons so baie hou. KLIK HIER VIR RESEP

FOTO Donna Lewis
Oondgebraaide vinkelslaai met jogurt FOTO Donna Lewis

Oondgebraaide vinkelslaai met jogurt

Dis ’n slaai wat jy saam met bredie op jou wintertafel wil hê. KLIK HIER VIR RESEP

LEES OOK:

Spyskaart vir Vadersdag

Sondagkos soos ouma dit gemaak het

SARIE se lekkerste doughnut-resepte

JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees