book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

7 uitstekende wenke om jou broodtafel in iets besonders om te tower

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michael le Grange
Foto: Michael le Grange

Moenie bang wees om soms neutrale kleure te gebruik nie. Dis juis die monotone kleure wat die trefkrag aan dié tafel verskaf. Dit skep ’n rustige en kalm atmosfeer.

Gebruik iets soos ’n stuk ongebleikte linne (kaliko) vir jou tafeldoek. Drapeer dit sommer lekker bonkig oor die tafel om tekstuur te skep.

Maak ’n kandelaar wat bo jou tafel sweef deur stukke linne in repe te skeur en dit aan ’n metaalring van jou keuse vas te maak. Jy kan kyk by bloemistewinkels vir die rame wat hulle vir blomkranse gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees