7 wenke: Braai(dag) op ’n begroting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

En hoe vier ons dit? Deur om te braai natuurlik! Maar braai kan duur raak en daarom deel sjef Benny Masekwameng, handelsmerk-ambassadeur vir BIC, vandag sy sewe top-wenke om te braai op ’n begroting.

Een van die grootste wenke is om jou kos mooi te bedien (dan maak dit amper nie eers saak wat jy bedien nie). Nie alles hoef duur te wees nie en jy hoef ook nie net vleis te braai nie. Gebruik sommer dit wat jy in jou ys- of koskas het en pak dit mooi op ’n houtbord of in ’n oondbak uit. Om bietjie kleur by te voeg, sny ’n paar groentes op en braai hulle op die rooster. Pak dit ook uit op jou bord en voila! Die kos is gereed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees