Bykos vir Kersfees: 10+ resepte vir vars idees

akkreditasie
Bykosse uit SARIE se argief
Bykosse uit SARIE se argief
Die beplanning van ’n Kersspyskaart fokus dikwels op die hoofgereg, maar die bykos maak die maaltyd! Hier is 10 smulresepte vir jou feestafel.
Blomkool-en-patat-kerskrans
Blomkool-en-patat-kerskrans FOTO Michael le Grange

Blomkool-en-patat-kerskrans

Die soet smaak van karamel werk goed saam met die blomkool.

RESEP HIER

Spruitkool met parmesaanroomsous
Spruitkool met parmesaanroomsous FOTO Donna Lewis

Spruitkool met parmesaanroomkaas

'n Nuwe manier om blomkool en witsous te maak.

RESEP HIER

Caprese-Kerskrans
Caprese-Kerskrans FOTO Donna Lewis

Caprese-Kerskrans

Die tradisionele Italiaanse slaai trek ’n Kersbaadjie aan en kry lyf met gebraaide brood.

RESEP HIER

blomkoolpuree met groenbone en riSSiebotter
Blomkoolpuree met groenbone en rissiebotter FOTO Donna Lewis

Blomkoolpuree met groenbone en rissiebotter

Hier maak blomkool, witsous en groenboontjies sommer een gereg!

RESEP HIER

Die nuwe beetslaai
Die nuwe beetslaai FOTO Michael le Grange

Die nuwe beetslaai

Beetslaai met anderste smake en geure.

RESEP HIER

Brood-kerskrans FOTO Donna Lewis
Brood-kerskrans FOTO Donna Lewis

Kaas-en-kruiebrood

Maak jou Kerskrans van brood! 

RESEP HIER

Slaphakskeen-groente
Slaphakskeen-groente FOTO Michael le Grange

Slaphakskeen-groente

Slaphakskeentjies gemaak van klein piekeluie in soetmosterdsous was deel van meeste van my Kersfeeste as kind. Die groot lekker is eintlik die mosterd en nie die uie nie. Probeer hierdie weergawe.

RESEP HIER

Beet-carpaccio met kaas-samoesas
Beet-carpaccio met kaas-samoesas FOTO Michael le Grange

Beetcarpacio met kaassamoesas

Hierdie sagte smelt-in-die-mond-samoesas saam met die beet sorg vir ’n nuwe smaak en tekstuur. Jou Kerstafel gaan luuks lyk sonder baie geld en moeite.

RESEP HIER

Bros Kersfees-aartappels
Bros Kersfees-aartappels FOTO Michael le Grange

Bros Kersfees-aartappels

Is jy al moeg vir jou jaarlikse aartappelgereg? Maak hierdie bros aartappels wat heerlik is – warm of koud!

RESEP HIER

Groen, groener, groente
Groen, groener, groente FOTO Michael le Grange

Groen, groener, groente

Groen, groener, groente, braai dit met botter en kruisement vir ekstra geur.

RESEP HIER

Pampoenpoffers
Pampoenpoffers FOTO Michael le Grange

Pampoenpoffers

Jy kan dié krans met gekoopte poffers ook maak, die sous is die belangrikste. Party mense sal wel stry of pampoenpoffers nagereg of bykos is, maar jy kan self kies – in my huis is dit bykos!

RESEP HIER

JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees