Gek oor sjokolade? Hier is baie goeie nuus vir jou oor die 'kos van die gode'!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lisa Fotios/pexels.com
Foto: Lisa Fotios/pexels.com

Sjokolade se botaniese naam, Theobroma cacao, beteken “kos van die gode” in antieke Grieks. Kakaobone, sjokolade se basiese bestanddeel, is deur die Majas gerooster, fyngemaal en met water gedrink. Dis tweeduisend jaar later en baie het intussen verander – maar sjokolade is steeds tops.

Die wêreld is aan’t herstel van die coronavirus en gooi stadig maar seker weer sy deure oop. Een van die tekens dat dinge terugkeer na normaal, is dat die vraag na sjokolade toeneem. Sjokolade was ’n slagoffer van die reisverbod: ’n Beduidende deel van verkope is afhanklik van die reisbedryf en impulsiewe kopies by lughawens se belastingvrye winkels.

Ja, jy mag maar – solank dit goeie donkersjokolade is. Sjokolade word gemaak van kakao, waarvan die boom inheems aan dele van Suid-Amerika is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees