1. Lees die resep een of twee keer deur voor jy enigiets doen om seker te maak jy weet wat aangaan.
2. Meet bestanddele met ’n skaal pleks van in koppies af. Dis meer akkuraat.
3. Gebruik vars bestanddele. Moet nooit rysmiddels soos bakpoeier langer as drie maande in jou kas hou nie.