Het jy ’n ‘foodie’-pa? Hier is 6 idees om sy Vadersdag spesiaal te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vadersdag
Vadersdag

Ons deel graag ’n paar van ons gunsteling-geskenkidees vir die foodie-held in jou lewe:

Kan jou pa nie sy dag sonder ’n beker sterk boeretroos begin nie? Dan sal jy hom beslis bederf met ’n pak van Bootlegger se koffiebone met ’n geurprofiel van geroosterde haselneut, melasse en ’n tikkie donkersjokolade. Vanaf R89 vir ’n 250 g-pak by uitsoek-winkels.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees