Padkos: 3 bekendes + lesers deel hul gunstelinge

akkreditasie
FOTO Pat Stone
FOTO Pat Stone

Heimwee kom sit soos ’n knop in my keel as ek dink aan die langpad. Dis vroegoggend. Die haan het nog nie eens gekraai nie, maar kinders en tasse, koelbokse en komberse word in die motor ingeboender. Ons gaan op vakansie! 

En wat is die langpad vir vakansie nou sonder lekker padkos? 

Ons self het altyd ’n koelsak vol bederwe gehad wat my ma, Salomé, reeds die vorige aand met sorg gepak het. Maar daardie dae is lank reeds verby. Deesdae stop ons sommer by die Wimpy en koop ’n stomende koffie en roosterbrood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees