RESEPTE: 5 tydlose yskasterte

akkreditasie
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange
In my grootwordhuis was daar altyd iets soets in my ma se yskas. Dit was eenvoudige terte met eenvoudige bestanddele. Maar hulle het nooit teleurgestel nie. Hier is 5 wat julle ook reken wenners is!
Yskasterte
FOTO Michael le Grange

Grenadellatert

As daar een yskastert is wat die voorbladgesig van yskasterte mag wees, is dit dié een. Vol van alles wat so verleidelik soet is.

RESEP HIER

Yskasterte
FOTO Michael le Grange

Maaskaasdriehoektert

Hierdie resep kom uit een van my ouma Bettie se VLV-boekies. Die naam van die persoon wat dit ingestuur het, ontbreek in die boekie, maar hy smaak vorentoe.

RESEP HIER

Yskasterte
FOTO Michael le Grange

Koejaweltert

Hierdie is volgens my een van die lekkerste yskasterte. Niks fênsie nie, net eenvoudige smake. 

RESEP HIER

Yskasterte
FOTO Michael le Grange

Suurlemoentert

Hierdie resep kom van Suidoosterakteur Dean Smith. Hy vertel hoe sy ma die tert moes maak vir elke geleentheid op sy grootworddorp, Malmesbury.

RESEP HIER

Yskasterte
FOTO Michael le Grange

Peperment-yskastert

RESEP HIER

JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees