SARIE KOS: 15 jaar en 70 opwindende uitgawes later!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ons vier die Afrikaanse kos-ikoon se 70ste uitgawe in ’n nuwe baadjie.
Die Herfs-uitgawe van SARIE KOS is nou op die rakk
Die Herfs-uitgawe van SARIE KOS is nou op die rakke.

Kyk hoe lyk ons nou! Groter, geuriger en voller. 156 blaaie van inspirasie, 75+ resepte en ’n bêreboek met storiemooi inhoud.

Dis jou laaste kans om die spesiale uitgawe te kry, slegs beskikbaar op die rakke tot 7 Julie 2022.

Die eerste tien uitgawes van SARIE KOS.
Die eerste tien uitgawes van SARIE KOS. Foto: Argief.

Ons kyk terug – 70 uitgawes van inspirasie:

2007

SARIE KOS het in September 2007 verskyn, maande voor SARIE se 60ste jaar. Dié 1ste uitgawe het binne 3 weke uitverkoop. Dit was (ná SARIE BRUID) SARIE se 2de handelsmerkuitbreiding, en is vandag die grootste.

70 000

Teen 2009 is dit die grootste kostydskrif in SA en verkope draai by 70 000+ eksemplare per uitgawe.

Die eerste 10 uitgawes van SARIE KOS se voorblaaie. Foto: Argief.
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS

10

Van tyd tot tyd gee SARIE KOS ook Engelse uitgawes uit onder die titel SARIE FOOD. Op lesersversoek het 10 uitgawes al verskyn.

Pryse

SARIE KOS wen in 2009 die groot prys waarvan almal droom, die Philip Tyler-trofee vir Algehele Uitgewers-uitnemendheid! Beste Nuwe Tydskrif in SA.

Vir mans

SARIE KOS vir Mans word in Mei 2010 bekendgestel – ’n 1ste vir SA en slegs die 2de ter wêreld. Dit wen ook daardie jaar die Pica (SA se Oscars) vir Beste Spesiale Uitgawe van die Jaar.

5 600

Meer as 5 600 oorspronklike resepte is al in SARIE KOS gepubliseer, elkeen met sy eie unieke foto.

’n Pragtige emalje-bord saam met #SARIEkos se 70st
’n Pragtige emalje-bord saam met #SARIEkos se 70ste uitgawe, ontwerp deur die SARIE-span teen ’n spesiale aanbod. Daar is 4 verskillende ontwerpe om van te kies.
SARIE KOS
SARIE KOS
SARIE KOS
Spesiaal vir jou

Net betyds vir die seisoen vol hartlike geregte! ’n Pragtige emalje-bord saam met #SARIEkos se 70ste uitgawe, ontwerp deur die SARIE-span teen ’n spesiale aanbod. Daar is 4 verskillende ontwerpe om van te kies - watter een is jou gunsteling?

  • Maak gou daar is net 5 000 oor die land versprei.

Lekker kook en geniet ons nuwe, groter SARIE KOS. Ons los julle met die SARIE-lesersbrief in 2008, “SARIE KOS is vir my soos ’n dak oor my huis”.

JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees