SARIE kuier in Nederland: 5 oulike koffiewinkels in Amsterdam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koffiewinkel
Koffiewinkel

Hier is ’n paar van haar gunstelingplekkies waarop sy afgekom het:

Dink alles wat pienk en vrolik is – ’n koffiewinkel gevul met ‘unicorn’-happies, oulike wegneemkoppies, kerse in elke kleur en geur en skattige handgemaakte koppies.

Ek het 4 jaar gelede op ’n koue dag in Januarie vir die eerste keer deur Pluk se deure gestap en sedertdien kon ek nie wag om weer daar ’n koffie te gaan drink nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees