Soet geure van SA

akkreditasie
FOTO Donna Lewis
FOTO Donna Lewis
Plaaslike gebak pronk in voorste gestoeltes: gepof, gekrul, gekartel, gevleg en gevul. Ons vier ons soet erfenis met geliefde geure.
Maaskaastert hou sy lyf koek
Maaskaastert hou sy lyf koek FOTO Donna Lewis

Maaskaastert hou sy lyf koek

Tradisioneel word ’n maaskaastert in ’n driehoekvorm gestol. Dié weergawe is makliker, maar net so lekker.

RESEP HIER

Soetkoekie-vlatert
Soetkoekie-vlatert FOTO Donna Lewis

Soetkoekie-vlatert

Ken jy ’n Jode-tert? Dis ’n 7-lae-lekkerte met ’n soet vlavulsel tussenin. Ons kombineer dit met die speserygeure van soetkoekies.

RESEP HIER

Hertzoggietert
Hertzoggietert FOTO Dponna Lewis

Hertzoggietert

As dit by hertzoggies kom, kan ek nooit net een eet nie. Kombineer dit met ’n suurlemoen-meringuetert en jy het soet en suur in een hap!

RESEP HIER

Piesangbrood-doughnuts met karamel
Piesangbrood-doughnuts met karamel FOTO Donna Lewis

Piesangbrood-doughnuts met karamel

Bly daar van hierdie doughnuts oor, eet jy dit vir ontbyt.

RESEP HIER

Peppermintcrisp-karamelkoek
Peppermintcrisp-karamelkoek FOTO Donna Lewis

Peppermintcrisp-karamelkoek

Vir dié lekkerte kan min mense nee sê! Maak van hom ’n koek en jy gaan nooit weer ’n ander nagereg hoef te maak nie.

RESEP HIER

JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees