Wêreldsjokoladedag: 30+ resepte om van te kies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vier Wêreldsjokoladedag met meer as 30 van SARIE se beste sjokoladeresepte!

1. Sjokolade-en-vanielje-malvapoeding

2. French toast-tiramisu

3. Drie streelsagte sjokoladesouse 

4. Moeitelose sjokoladetruffels

5. Sjokoladefondant

6. Pannekoek met Nutella

7. Brownie met vier bestanddele

KOS
Brownie met 4 bestanddele

8. Krimpvarkie-sjokoladekoek

9. Witsjokolade doughnuts

KOS
FOTO Donna Lewis

10. Nutella-latte

11. Sjokoade-tiramisu

12. Sjokolade-rocher-koek

KOS
FOTO Michael le Grange

13. Haselneutsmeer

14. Sjokoladekaaskoek met Bar One bolaag

15. Sjokolade-karamelvla

16. Peperment-yskastert

17. Sjokolade-en-fudge-brioche

KOS
FOTO Donna Lewis

18. Hawermout-en-sjokoladekoekies

19. Sjokolade-in-die-middel-plaatkoekies

20. Haselneut-en-lemoen-'Magnum'-roomys

21. Sjokolade-skuimpiesoene

22. Klapper-en-sjokoladekoek

23. Sjokolade-haselneuttert

24. Klam sjokolade-en-karamel-koek

KOS
Klam sjokolade-en-karamel-koek

25. Witsjokolade-cremora-tert

26. Dubbelsjokolade-moussekoek

27. Meellose-sjokolade-kerskoek

28. Trifle met Oreo's, karamel en donkersjokolade

29. Karamel-eskimo-roomys

KOS
FOTO Donna Lewis

30. Malvapoeding met witsjokoladesplinters

31. Springmielie-sjokoladetert

32. Panna cotta met donkersjokolade

33. Sjokolade-doughnuts met nougat-vulsel

Slimmer met SARIE

SARIE-kosredakteur Herman Lensing delf in dié aanlyn kookkursus saam met ’n span kenners in 13 onderwerpe. Hy deel jare se ervaring en rus tuiskokke toe met vaardighede wat die genot van kosmaak na ’n nuwe vlak neem.

JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees