Deel

Daai appeltert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

Verhit oond tot 180 °C. Klits botter en suiker saam tot lig en romerig. Voeg eiers by en meng goed. Voeg melk, bruismeel en bakpoeier by en meng tot ’n gladde beslag. Giet beslag in ’n oondvaste bak van 30 cm wat met kleefwerende kossproei gespuit is. Druk tertappels eweredig in beslag. Plaas in warm oond en bak vir 30-35 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom. Sous Bring al die bestanddele virdie sous tot kookpunt in ’n middelslag- kastrol. Giet die warm sous oor die tert sodra dit uit die oond kom. Sit voor met room of roomys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees