Verhit oond tot 180 °C.
Plaas botter, pesto, sap en skil van suurlemoene, kruie en aftreksel in voedselverwerker en pols by hoë spoed tot alles goed gemeng is en ’n groen “sous” vorm.
Plaas halwe hoenders velkante na bo in ’n oondroosterbak.

Julie/Augustus-uitgawe
Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!