Deel

Jogurt-en-kondensmelktert in die mikrogolf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

Spuit ’n mikrogolfbestande tertbak van 20 x 18 cm en minstens 3 cm diep (of gebruik individuele bakkies soos ons) goed met kleefwerende kossproei. Meng koekiekrummels en botter en gooi in voorbereide bak. Druk kors stewig vas met die agterkant van ’n eetlepel. Meng jogurt en kondensmelk in ’n groot mengbak. Skep oor koekiekors en smeer gelyk. Mikrogolf op hoog vir 5 minute. Laat staan in mikrogolfoond vir 5 minute en laat dan afkoel in yskas vir minstens 2 uur. Sit voor met bloubessies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees