book-icon Uitgawe SARIE KOS Herfs 2021

RESEP: Basiese ystervarkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 12-14

STROOP

Verhit oond tot 200 °C. Klits botter en strooisuiker tot lig en romerig. Voeg eiers een vir een by en klits elke keer goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam en voeg om die beurt met die melk by bottermengsel. Giet in gesmeerde pan van 22 x 22 cm en bak vir 20-30 minute. Haal uit oond en keer uit om af te koel. Sny in 12 blokkies (of kleiner). Plaas klapper in pan en rooster oor lae hitte tot ligbruin. Stroop Bring al die bestanddele tot kookpunt in kastrol en laat kook vir 2 minute. Doop blokkies ’n paar sekondes lank in warm stroop en rol dan in klapper. Sit voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees