RESEP: Bonesop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 8-10

24 uur voor jy die sop begin maak:

Bedek bone met water en laat week oornag. Maak nou sop: Verhit olyfolie tot warm in groot soppot. Voeg uie, knoffel en lamskenkels by. Braai tot vleis en uie begin verbruin, sowat 5-8 minute. Bedek skenkels met water en bring tot kookpunt. Kook tot vleis  sag is en van die been begin afval. Voeg elke nou en dan water by om seker te maak die skenkels bly bedek. Haal gaar skenkels uit water en hou eenkant. Voeg by pot met water die tamatie, harissa, komyn, chorizo, paprika, koring en geweekte bone. Gooi genoeg water by sodat al die bestanddele bedek is. Kook oor lae hitte vir 40-60 minute of tot bone sag en gaar is. Vlok intussen vleis van bene af. Sodra die bone gaar is, plaas vleis terug in pot en meng deur. Geur goed met sout en peper en bring weer tot kookpunt. Voeg water by tot sop die verlangde dikte is. Sit warm voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees