book-icon Uitgawe SARIE KOS Herfs 2021

RESEP: Gebraaide hoender met spinasie en bone

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 4

Verhit braaipan oor hoë hitte tot warm. Voeg olie by en plaas dye velkant na onder in pan. Braai 5-8 minute of tot vel mooi goudbruin is. Haal uit pan en hou eenkant. Gebruik dieselfde pan en voeg knoffel, origanum, suurlemoenskil, mosterd en spinasie by. Roerbraai tot spinasie begin verwelk. Voeg bone, room en aftreksel by en meng deur. Plaas gebraaide hoenderstukke terug in room en maak pan toe. Verlaag hitte en laat stadig prut vir 10-15 minute of tot hoender sag en gaar is. Verwyder van hitte en geur goed met sout en peper. Sit voor met hande vol parmesaankaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees