book-icon Uitgawe SARIE KOS Herfs 2021

RESEP: Gebraaide hoenderporsies met aartappel-wiggies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 6

AARTAPPELWIGGIES

Kry allereers jou vuur aan die gang sodat jy lekker warm kole kan hê. Verhit ook jou oond tot 220 °C. Meng die sojasous, tamatiepuree, gemmer, brandrissie, olyfolie, suurlemoensap en -skil saam. Plaas hoender in ’n bak wat geskik is vir die mikrogolfoond en gooi marinade oor die vleis. Geur goed met sout en peper. Mikrogolf op hoog vir 10 minute. Begin intussen met die aartappelwiggies: Plaas wiggies in ’n oondbak en sprinkel res van bestanddele oor. Geur goed met sout en peper. Bak vir 20-25 minute in die warm oond of tot goudbruin en gaar. Terwyl aartappels bak, pak hoenderstukke op ’n toeklaprooster en braai vir 10-15 minute of tot gaar en goudbruin. Sit warm voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees