RESEP: Gebraaide steak met groen sous

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 4

GROEN SOUS

Begin met die groen sous: Plaas al die bestanddele vir die sous in voedselverwerker en pols by hoë spoed tot glad. Hou eenkant. Braai nou die steaks: Verhit riffelpan tot warm. Sprinkel olyfolie oor steaks en braai in warm pan vir sowat 5 minute per kant vir mediumgaar, of braai dit langer as jy jou steak gaarder verkies. Haal steak uit pan en plaas eenkant op werkvlak. Sprinkel suurlemoensap oor en geur met sout en peper. Laat steak vir 2 minute rus. Sny in skywe en sit voor met groen sous en slaai van jou keuse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees