book-icon Uitgawe SARIE KOS Herfs 2021

RESEP: Gevulde brandrissie met spek en roomkaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 12

Sny ’n gleuf oorlangs in rissies, maar nie regdeur nie. Krap met ’n teelepel se steel al die sade en pitte uit. Plaas rissies in groot bak en gooi kookwater oor. Laat staan vir 5 minute terwyl jy die vulsel maak: Verhit olie in braaipan en braai spek vir 3-5 minute of tot goudbruin en bros. Meng gaar spek, roomkaas en koljander. Skep mengsel in ’n spuitsak. Dreineer rissies en spoel af onder koue water. Vul nou die holte van elke rissie met die mengsel. Doop gevulde rissies in meel, dan in eier en laastens in broodkrummels. Verhit olie tot warm en braai rissies vir ’n paar minute tot goudbruin. Sit warm voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees