RESEP: Gremolatasteurgarnale op witboonpuree

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 6

STEURGARNALE

Verhit botter in ’n groot pot tot goed warm. Voeg uie, knoffel en brandrissie by. Roerbraai 2-3 minute of tot mengsel begin verbruin. Voeg bone by en braai nog 5 minute. Giet melk by en kook tot vloeistof met die helfte verminder het. Geur goed met sout en peper. Pols tot ’n gladde puree met ’n staafmenger (stick blender). Maak die garnale só: Meng knoffel, pietersielie, suurlemoensap en -skil. Sprinkel oor garnale en geur goed met sout en peper. Verhit olyfolie in ’n middelslagbraaipan tot goed warm. Braai garnale so 3-5 minute of tot goudbruin en gaar. Skep puree in ’n groot opdienbak en pak garnale bo-op. Sit voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees