RESEP: Kapitan-hoenderkerrie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 6

Verhit olyfolie in ’n middelslagpot tot goed warm. Voeg knoel, uie en al die speserye by. Roerbraai 5-6 minute of tot uie begin verbruin. As dit lyk of die speserye wil begin aanbrand, gooi so ’n bietjie water by. Voeg hoenderstukke by en braai nog 2 minute. Voeg res van die bestanddele behalwe die botterbone, koljander, sout en peper by. Verlaag hitte en laat vinnig prut tot hoender gaar is en ’n dik, romerige sous vorm, sowat 15-20 minute. Verwyder van hitte en voeg botterbone by. Roer gekapte koljander by. Geur goed met sout en peper. Sit voor met sambals.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees