RESEP: Karamel-en-vanieljevlakoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

(genoeg vir 1 groot koek)

VULSEL

Verhit oond tot 180 °C. Spuit twee laagkoekpanne van 20 cm in deursnee goed met kleefwerende kossproei. Sif koekmeel, mielieblom, bakpoeier en sout saam in ’n bak. Klits eiergele en strooisuiker tot lig en romerig in ’n ander bak. Klits yswater geleidelik by. Vou droë bestanddele by eiermengsel in met groot metaallepel. Klits eierwitte tot sagte punte vorm en vou ook in. Verdeel beslag tussen twee panne en bak 25 – 30 minute of tot toetspen skoon uitkom. Keer uit op draadrak en laat afkoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees