book-icon Uitgawe September/Oktober 2021

RESEP: Wontons met biltong-en-fetaroom

akkreditasie
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 12-24 happies

Verhit oond tot 180 °C. Sny elke wonton-vel in die helfte sodat jy twee kleiner reghoeke het. Spuit 12 oondbestande metaalpypemet kleefwerende kossproei (kyk by bakwinkels vir cannoli- vorms). Draai wonton-reghoek om metaalpyp en verf ’n bietjie eierwit oor die punt van die deeg. Plak stewig vas. Plaas met naat na onder op bakplaat en herhaal met nog 11 wanton-reghoeke. Bak vir 5-8 minute of tot goudbruinen bros. Laat afkoel en haal van pype af. Herhaal tot al die wonton- reghoeke op is. Plaas res van bestanddele in voedselverwerker en pols by hoe¬® spoed tot gladde, romerige mengsel. Skep in spuitsak met 1 cm-skerprandtuit. Vul gebakte wontons met biltong- en-fetaroom. Plaas op dienbord en sprinkel ekstra biltong oor. Garneer met vars kruie en sit voor

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees