Karamel-en-mentroomys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

(genoeg vir 6)

Bring melk, vanieljepeul met uitgekrapte saadjies en kruisement tot kookpunt in ’n pot. Verwyder van hitte. Klits eiergele en suiker saam tot lig en romerig in ’n mengbak. Terwyl jy klits, voeg die warm melkmengsel by. Gooi terug in pot en roer met houtlepel oor lae hitte tot mengsel die agterkant van die lepel bedek, sowat 5 – 8 minute. Moenie mengsel laat kook nie – dit sal skif. Verwyder van hitte en roer kondensmelk by. Meng goed en laat afkoel tot yskoud in yskas. Plaas mengsel in vriesbestande bak in vrieskas. Roer elke 10 minute tot mengsel dik en romerig gevries is. Laat vries verder tot heeltemal hard. Skep balle roomys en sit voor op roomyshorinkies.

Roer 30 ml kakao by vir ekstra smaak voor die mengsel vries

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees