
FOTO Instagram / @Minkivanderwesthuizen
Die geliefde Boer soek 'n vrou-aanbieder Minki van der Westhuizen is swanger met haar derde kind. Sy straal omtrent en haar uitrustings is eksieperfeksie. Ons is gaande oor haar swangerskap-styl! En die goeie nuus is die SARIE-modespan het haar gunstelingwinkels vir haar swangerskap-items gevind.
Trek nou aan soos die stylvolle Minki:
Oorvou-rok: Poetry
Rok: Poetry
Midirok: Poetry
Maksirok: Old Khaki
Eenstuk: Old Khaki
Maksirok: Old Khaki