Dis belangrik dat jeans goed pas, neem dus jou tyd om die regte een te vind. Boonop sal ’n goeie denimbroek jou ’n paar jaar se dra bied. Vanjaar se moet-hê-styl is uitklokpype.
Groottes:
Met ’n serp gee jy dadelik ’n tikkie flair aan ’n uitrusting. Of jy dit om jou kop of jou middel bind, om jou nek dra, of selfs aan jou handsak vasknoop, jy kan speel-speel iets gewoons in iets uitsonderliks verander.