Die geheim van die lugwaardin-uniform: Het jy dít geweet?

akkreditasie

Nege dekades al is lugwaardinne met ons. Hulle is net so deel van ons vlieg-ervaring soos die komplimentêre drankies, gerusstellende vlieënierstem en die opwindende gevoel om letterlik in die wolke te wees.

En hul uniforms is ikonies. Dis immers nie net in lyn met die betrokke lugdiens se handelsmerk-identiteit nie, maar reflekteer ook die nuutste modes. En watter beter plek om die uniforms te vertoon as die nou paadjies tussen die sittende passasiers - byna nes ’n loopplank! 

Die oorspronklike lugwaardin-uniform het egter meer soos dié van ’n verpleegster gelyk. Hoe so? 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees