book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

Lelike skoene is gróót: Is dié lomp, loodswaar en luid skoene hoogmode of nét gemak?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skoene
Skoene

Skoene is clunky, clompy, en clacky. In Afrikaans iets soos lomp, loodswaar en luid. Net toe ons dink die dae van bolvormige klompe en knarsende stampers is getel, lig hulle weer hul aaklige sole op.

Dansko wat soos 'n peulgewas lyk, rubber-platform Mary Janes en Balenciaga se weergawe van 'n Vibram FiveFingers . . . met hakke. Maar dis die era van individualiteit,jou skoene trek aandag, word 'n gesprekspunt. En maatskappye is glad nie skaam om deel van dié beweging te wees nie.

Hier volg 'n paar "lelike" skoene wat terug is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees