book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

Traag om jou slenterdrag te groet? Só vind jy die balans tussen styl en gerief

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Die pandemie het ons geleer hoe kort die lewe is. Ons kom in opstand teen werksleur en soek ’n meer vervulde lewe.

Dit het ’n rimpeleffek, ook op die klere wat voorheen deel van ons professionele persona was. Ja, die wêreld maak tentatief ’n terugkeer na die kantoorlewe.

Maar ons wil dit doen sonder om die gerief van die afgelope sowat twee jaar se slenterdrag in te boet. Ons probeer dus ’n balans vind tussen styl en gerief.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees