2021 / 2022 se vleiendste oefenbroeke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Nuwe, meer vleiende oefenbroek is net die item wat jy nodig het vir ekstra motivering om dié somer slanker te word . . .

Meer oefen! Die meeste van ons het ons voorgeneem om dit dié somer te doen. 

En wie van ons het onsself nie effens “laat gaan” dié winter met ekstra skeppe kos nie?

Nou ja, die lewe is te kort om te tob oor die verlede. En gelukkig is die jaar nog nie verby nie. So begin oefen en doen dit met styl in een van hierdie mooi oefenbroeke.

#1 Oefenbroeke met kontrasterende sy-panele

Dit skep die illusie van slanker bene, maak nie saak of die panele ligter of donkerder is nie.

mrp sport
Mr. Price Sport

Koop aanlyn

Compression Leggings RVCA
Compression Leggings, RVCA by Boardriders.

Koop aanlyn

Mr Price Sport

Koop aanlyn

#2 Breër broeksband

Dit laat jou maag platter en middel dunner lyk.

Boody 3/4 Active Leggings Black, Faithful to Natur
Boody 3/4 Active Leggings Black, Faithful to Nature

Koop aanlyn

Elite 7/8-length Power Tights
Elite 7/8-length Power Tights, Mr. Price Sport

Koop aanlyn

#3 Panele wat skuins oor jou bene loop

Dit skep die illusie van meer gespierde bene.

High-waisted Cotton-rich Leggings, Maxed by Mr Price Sport

Koop aanlyn

7/8 Length Leggings, Maxed by Mr Price Sport

Koop aanlyn

#4 Oefenbroeke in donkerder kleure

Dit laat jou maerder lyk.

COMET TECH LEG W
Comet Tech Leg W in Ebony, Salomon

Koop aanlyn

Boody Motivate High-Waist Full Tights - Olive
Boody Motivate High-Waist Full Tights - Olive, Faithful to Nature

Koop aanlyn

#5 Lang oefenbroeke

Dit laat jou bene langer vertoon.

ELEVATE MOVE'ON TIGHT W
Elevate Move'on Tight W, Salomon

Koop aanlyn

Base Performance Legging
Base Performance Legging, RVCA by Boardriders

Koop aanlyn

Ekstra wenk: Vermy oefenbroeke met patrone as jy selfbewus is, want dit vestig net die aandag op jou. Maar gaan gerus wild as jy nie skaam is om jou kurwes te wys nie.

AGILE SHORT TIGHT W
Agile short tight W, Salomon

Koop aanlyn

Full-length Leggings
Full-length Leggings, Maxed by Mr. Price

Koop aanlyn

Kom ons eindig 2021 op ’n hoë noot!

SLANKER MET SARIE

1000+ VROUE Dís hoeveel lesers al by Slanker met SARIE aangesluit het. Hoekom? Die oefen- en eetplanne is ontwerp deur kenners, die maaltye is bekostigbaar, jy benodig die minimum oefengereedskap en jy kan alles teen jou eie tempo doen. Hierdie gesonde oefenprogram en eetplan is gemaak om jou lyf in die beste toestand nog te kry - alles in die gerief van jou eie huis. Skryf in teen 'n eenmalige koste by www.slankermetsarie.co.za

Besoek Slanker met SARIE hier

JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees