
Die Diere Maatjie is sag en maklik hanteerbaar, en terwyl hulle opvoedkundige vermaak in Afrikaans aan kleuters bied, raak hulle ook lag-lag die kind se beste vriend.
Ontmoet die drie verskillende Diere Maatjies:
Leeu Maatjie
Leeu Maatjie is ’n vriendelike leeu wat jou leer om te tel.
Olifant Maatjie
Olifant Maatjies is ’n liefdevolle olifant wat vir jou die ABC leer.
Renoster Maatjie
Renoster Maatjie is ’n goed-gemanierede renoster wat jou leer van goeie maniere en sintuie.
Klik hier
om jou Diere Maatjies vandag teen ’n spesiale afslagprys te koop.
Diere Maatjies bied ook herverkoop-geleenthede aan mense wat ekstra geld wil verdien. Loer hier na die twee opsies vir herverkoop.