Reënboë, oral is daar deesdae reënboë. As herinnering dat die ganse mensdom teen ’n nuwe vyand moet saamspan. En bowenal dat daar, selfs in die donkerste tye, altyd hoop is.
Maar o aarde, waar is die kleur in ons eie lewe?
Sy het veral gedurende die grendeltyd heelwat Zoom-sessies bygewoon, sê Lien Potgieter, kommunikasiekundige en kleurterapeut.