Die 4 tipes mans wat verneuk

akkreditasie

Die een ná die ander buite-egtelike verhouding is deesdae in die nuus. Waarom het mense affairs? Is daar rolspelers of tipes wat mens kan identifiseer? In ’n nuwe boek, The Affair, wei skrywers Sue Hickey en Philippa Sklaar uit oor watter mans rondloop – en watter vroue vir hulle val. Hulle onderskei vier soorte egbrekers: die narsis, romanse-verslaafde, opportunis en seksuele roofdier.

Hy moet vroue oorwin nie net vir seks nie, maar ook omdat dit sy eiewaarde voed. Dus is dit ’n teken van sy eie onsekerheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees