By Mr Price Home sal jy alles kry wat jy nodig het vir die mooiste Kersfees ooit.
Versier vanjaar elke kamer in jou huis met Mr Price Home se vakansiebederf en vakansietierlantyntjies vir die feesseisoen!
Dek die tafel vir pret met ’n rendier-en-boomtema vanaf R119,99 elk, klassieke erdewarebakke en kleinbordjies vir slegs R129,99 vir ’n pak van vier, en laat jou boom die asem wegslaan met klatergoudballetjies in goud, rooi en silwer vanaf R29,99 elk.
Vul jou huis met huisware wat ontwerp is vir vakansievreugde. Besoek die winkel of koop aanlyn by www.mrphome.com.