Gewildste honde van 2020

akkreditasie
FOTO Instagram / Demi-Leigh Nel-Peters
FOTO Instagram / Demi-Leigh Nel-Peters

Of dit nou pedigree of straat-special is, oor die jare heen het hierdie merkwaardige dier diep in die harte van mense gekruip. 

Demi-Leigh Nel-Peters en haar sportster-man, Tim Tebow, het onlangs die trotse “ouers” geword van drie honde kinders: Paris, ’n Dalmasiër, Chunk, ’n Bernese berghond en Kobe, ’n Golden Retriever.  Die Tebow-brakkies het hul eie Instagram-blad, The Tebow Pack, wat reeds 51 100 volgers verwerf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees