Sy is Emma Beukes, leerling van die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch.
Jonk, mooi en met die toekoms wat roep. Vanjaar se hoërskoolmeisies het ons weereens beïndruk met hul matriekafskeidrokke, maar hierdie rok was besonders!
Dié wen-rok gaan in SARIE se Januarie/Februarie-uitgawe (te koop vanaf 6 Januarie 2023) verskyn.