Leser skryf: Wat dit verg om boervrou te wees

akkreditasie
FOTO Mandy Stander
FOTO Mandy Stander

Ek het grootgeword op ’n wildsplaas en was grootliks blootgestel aan die toerisme-industrie. Gevolglik was dit wat ek van landbou geweet het gevaarlik! Ja, om met ’n boer te trou was nog nooit op my doenlysie nie.

Daar is ’n gewilde sê-ding wat gereeld saam met landskapfoto’s op sosiale media pronk: “My lewe begin waar die teerpad eindig.” Ek het geglo as ek met ’n boer trou, sou my lewe net mooi daar eindig waar die grondpad begin. Só ver verwyderd van alles en almal op ’n plaas, waar daar geen geleenthede of vooruitgang vir ’n vrou is nie.

Maar toe ek vir Ernst, die jong boer van Reitz, ontmoet het, het hy die hele appelkar van my sienings en wanindrukke kom omgooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees