Matrieks! Kom kry inspirasie en raad vir volgende jaar.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
GEBORG: Dis die één blaaskans waaroor jy nie hoef skuldig te voel nie.

WANNEER: 27 Oktober 2021

TYD: 20:00

DIS GRATIS! 

Die onbekende lê nou voor...

Ons weet jou matriekjaar is deur die Covid-19-pandemie ontwrig. Nou is die matriekeindeksamen hier en dan moet jy die grootmenswêreld as jong volwassene betree . . .

Ons wil jou help!

Kom kuier saam met Huisgenoot, die Tik­Tok-ster Katinka die Kat, ’n leierskapskonsultant en beroepsvoorligter tydens ’n regstreekse aanlyn gesprek. Ons gaan gesels oor die oorgang na die grootmenswêreld en die opwindende moontlikhede wat ná skool wag! Jy sal ook vrae kan vra.

Sprekers:

Katinka die Kat (Sosiale media-ster)

Prof. Zak Nel 9Loopbaanvoorligter)

Gielie Hoffmann (Leierskapskonsultant)

Besoek https://www.crowdcast.io/e/hg-my-matriek om te registreer! 

Klik op “Klik hier en kom binne”, vul jou besonderhede in en maak seker jy skakel op 27 Oktober om 20:00 in. Ouers ook welkom.

JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees