book-icon Uitgawe September/Oktober 2021

Nataniël en Amore sê: ‘Nee! Dít vra jy nooit’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Jy vra dalk vir iemand waar hulle hul mooi skoene gekoop het – dis dan ’n kompliment! Maar dan flits ’n ongemaklike uitdrukking oor die persoon se gesig en jy wonder wat jy verkeerd gesê het. Of miskien het jy al iemand gelukgewens met hul swangerskap, net om te hoor “Oe, nee, ek het so ’n bietjie gewig aangesit . . .”

Dis baie maklik om ’n sosiale flater soos dié te begaan, selfs met die beste bedoelings.

Nataniël en omroeper Amore Bekker, wat ook voorheen saam ’n etiket-geselsprogram op RSG aangebied het, en Riandi Conradie, besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse Etiket-akademie, verduidelik hoekom jy liewer op jou tong moet byt as om dié etiketglipse kwyt te raak . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees