In woord en beeld: 20 ingrypende oomblikke wat die geskiedenis verander het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Dorothea Lange/Getty Images/Gallo Images
Foto: Dorothea Lange/Getty Images/Gallo Images

Dis sekerlik nie die eerste keer dat ’n gebeurtenis soos die coronavirus wat ons lewe deurmekaar kom krap, het so ’n radikale effek op ons handel en wandel het nie. Trouens, dis onmoontlik om alles hier te noem. Ons sou dan by Adam moes begin, en genoeg boeke op die aardbol is daar nie.

Kom ons laat die kollig dus op die Westerse beskawing val.

Dis die einde van een van die mensdom se grootste en magtigste wêreldryke. Rome het die grootste deel van Europa beheer, asook Wes-Asië, die vlaktes van Noord-Afrika en die vrugbare Nylvallei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees