Ry-indruk: Suzuki Vitara + wat is Apple CarPlay en Android Auto

akkreditasie
FOTO Suzuki
FOTO Suzuki

Jy kan bykans enige Suzuki-eienaar vra en hulle sal jou vertel dat hul ryding nie ’n voet verkeerd sit nie. Ja, dié Japanese vervaardiger se voertuie boesem vertroue soos min ander in en dit wys veral in Suzuki se groeisyfers die afgelope paar jaar in Suid-Afrika.

Ek het self nog altyd vertroue in Suzuki en het al deur die jare die geleentheid gehad om oor lang periodes hul voertuie te ry. Onlangs kon ek kennis maak met die nuutste weergawe van die Vitara, wat in 2019 ’n gesigsontrimpeling gehad het en boonop turbokrag onder die enjinkap gekry het. My toetsmodel was die 1,4 GLX-weergawe.

Die huidige Vitara is reeds in 2016 bekend gestel, maar danksy die voorkomsopknapping wat dit verlede jaar gekry het, lyk dit steeds byderwets en modern. Binnelangs is dit redelik ruim en die meeste oppervlakke se afwerking is redelik duursaam, terwyl dit voorkom asof dit ’n motor is wat gebou is om te hou. Daar is ook nie ’n tekort aan duursame kenmerke wat onder meer lugreëling, kruisspoedbeheer met ’n spoedbeperker, sagte bekleedsel van seemsleer en leer, parkeersensors en ’n inligting-en-multimediastelsel (met Apple CarPlay en Android Auto) wat ook diens doen as die trukamera-skerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees