SARIE Nuwe Gesig: Kyk wie bly oor van ons Top-10

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vanjaar tel ons af na die Top-5 van SARIE Nuwe Gesig.

Op Vrouedag (9 Augustus) kondig ons die Top-30 op SARIE.com aan – en elke dag val een weg tot daar uiteindelik net vyf finaliste oorbly. 

Die wenner van SARIE Nuwe Gesig, in trotse samewerking met Isa Carstens Akademie, word 4 Oktober op SARIE.com aangekondig en verskyn op die voorblad van ’n kleiner weergawe van SARIE se November/Desember-uitgawe.

Kyk wie is oor in vanjaar se SARIE Nuwe Gesig-weds
Kyk wie is oor in vanjaar se SARIE Nuwe Gesig-wedstryd!

Hier is jou Top-6!

  • Kayla Pretorius (17), Brackenfell, Hoër Meisieskool Bloemhof
  • Jana Geldenhuys (15), Knysna, Hoërskool Knysna
  • Karney Theron (17), Swellendam, La Rochelle
  • Zoë du Toit (17), Worcester, Worcester Gimnasium
  • Chanté Venter (16), Pretoria, Hoërskool Waterkloof
  • Lindy Maree (16), Pretoria, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Kayla Pretorius. Foto: Verskaf.
Jana Geldenhuys. Foto: Verskaf.
Karney Theron. Foto: Verskaf.
Zoë du Toit. Foto: Verskaf.
Chanté Venter. Foto: Verskaf.
Lindy Maree. Foto: Verskaf.

Dis Matriekafskeid-seisoen en SARIE is opsoek na die mooiste rok! Inskrywings is nou oop vir SARIE Matriekafskeidrok van die Jaar. Besoek matriekrok.sarie.com om in te skryf of stem vir jou gunsteling rok!

Matriekrok

JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees