Deel

Dié 10 beroepe het die meeste psigopate

akkreditasie

Dis wat psigopate so gevaarlik maak ... Hulle maak ’n baie goeie eerste indruk. Jy sal dink: Wat ’n aangename, vriendelike en sjarmante mens wat so lekker en interessant kan gesels. Intelligent ook. En hy laat jou lag. Die trane sal wel later kom, maar dan is dit gewoonlik te laat. Terwyl jy swig voor die psigopaat se sjarme, is daar tog ’n manier om hom uit te ken: Kyk hoe hy ander mense hanteer – van die winkelassistent tot die kelnerin, mense wat hy nie wil manipuleer om iets uit hulle te kry nie. Terwyl hy jou op die hande dra. Hy is besig om jou in te katrol.

Maar psigopate pak ook hul aktetasse ...

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees