Jou fliekheld-voorkeur verklap baie meer as wat jy dink

akkreditasie
FOTO Instagram
FOTO Instagram

Val jy vir jou beste vriend, of verkies jy die ridder? Dalk raak jy verlief op die afvlerk-siel of maak die stoutseun jou opgewonde. Jou gunsteling-fliekheld verklap baie van jóú en die soort man wat jou trek.Volle anderhalf uur lank is jy deel van sy wêreld. Hy voer jou mee na ’n plek waar jy kan vergeet van jou sorge. Jy is, sonder dat jy énigiets hoef te doen (dalk ’n paar peuselhappies geniet!) as’t ware in sy hande.

Vir party van ons is ’n gunsteling- romantiese komedie of drama ’n gereelde ritueel. Ons swymel en raak van voor af verlief op die held in die fliek … vir die soveelste keer.

En jou keuse verklap als.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees