Met die nuwe Media24 Shop hoef jy nooit weer ’n uitgawe mis te loop nie!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié splinternuwe aanlyn winkel maak geskenke gee maklik en bied aflewering by jou deur – moenie die feespromosie misloop nie.

Geniet jy graag ’n lekkerlees-tydskrif? Ontdek al jou gunstelingtydskrifte en hul programme en kursusse in ons opwindende nuwe aanlyn winkel.

Die Media24 Shop is die een plek waar jy al Media24 se tydskrifte kan kry – van glanstydskrifte en prettige woordsoektydskrifte tot opvoedkundige tydskrifte en eenmalige, spesiale uitgawes soos Huisgenoot se Storie van My Lewe, of die spesiale Kersfees 2021-uitgawe deur Herman Lensing, wat propvol feestelike idees is. 

Maar jy kry nie net tydskrifte nie. Daar is ook die Play & Learn-afdeling, waar al die Media24-tydskrifte se kursusse en leefstylplanne beskikbaar is. Of jy nou meer wil leer oor fotografie, of gesonder eet en meer oefen, jy kan dit in die M24 Shop kry. 

Kom staan gerus voor ons virtuele rak met van die heel nuutste tydskrifte wat by jou deur afgelewer sal word – en voel hoe jy ontspan, want jy hoef nooit weer ’n uitgawe mis te loop nie. Daarby is die rak propvol dinge wat jy as geskenke kan gee, want om ’n gehaltetydskrif present te gee, beteken eintlik jy gee iemand ’n pakkie inspirasie in die hand.

Bestel in drie maklike stappe:

  • Kyk deur die versameling
  • Sit ’n tydskrif of kursus in jou trollie (kies ‘add to cart’)
  • Betaal

Besoek Media24 Shop en ontdek jou nuwe gunsteling VANDAG nog!

FEESPROMOSIE: Kry R60 afslag op jou eerste bestelling van R150 of meer! Gebruik net die kode #festiveoffer wanneer jy betaal. Geldig tot 31 Januarie 2022.

JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees