Beverly en Peter Pickford gesels oor hul epiese lewe agter die lens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beverly en Peter Pickford
Beverly en Peter Pickford

’n Rob praat teen die agtergrond van branders wat klots. ’n Seevoël swiep verby, vis in die bek. Voor ons lê ’n lang, láng spierwit strand. Die bekroonde fotograafegpaar

Beverly en Peter Pickford se kliphuis kyk uit op dié paradys. Hulle het die stuk grond hier in die Groot Paternoster- private natuurreservaat naby St. Helenabaai in 1998 gekoop. In 2003 het hulle ’n strandhuis gebou en woon sedert 2010 hier wanneer hulle nié die wêreld deurkruis nie.

Die bruingebrande natuurliefhebbers se missie die afgelope dertig plus jaar is om deur hul foto’s mense daarvan bewus te maak dat élkeen ’n verskil kan maak aan die aarde se voortbestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees