book-icon Uitgawe SARIE Gesond 2021

Só neem die Vrystaatse Camino my seer lyf tree vir tree na waar my siel sweef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leonie en Jesse naby die Nebo Mountain Lodge buite Ficksburg waar hulle die vierde aand oornag het. FOTO Verskaf
Leonie en Jesse naby die Nebo Mountain Lodge buite Ficksburg waar hulle die vierde aand oornag het. FOTO Verskaf

Wanneer jy in die natuur stap, doen dit iets aan jou siel, dit leer jou om te luister en laat jou helderder sien. Leonie Dyamond, ’n Pilates-instrukteur van Durbanville, het verlede jaar tydens die grendeltyd Joanna Lumley’s Home Sweet Home: Travels in My Own Land op TV gekyk.

Deel van Lumley se filosofie is dat die natuur homself herstel. Só vloei winter oor na lente en somer. Sy vind God en haar heil in die natuur. Leonie óók.

Net daar gryp sy toe haar wandelstok en stap in Desember sewe dae lank die Pelgrimstog van Hoop saam met die TV-aanbieder en skrywer Erns Grundling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees